-
Braai /
Barbecue
-
Fax and
internet Services
-
Garden
-
All linen
and towels supplied
-
Laundry
Service and daily cleaning of apartments
-
Off Street
Parking/carport
-
Swimming
Pool
-
Wheelchair
Enabled
-
Fan/heater
in Rooms and electric blankets during winter
-
No Smoking
in Rooms
-
DSTV/Multichoice
TV in apartments
-
We accept
all major credit cards
-
Tea, Coffee,
sugar, creamer and biscuits
-
Television
in lounge and main bedroom (where applicable); DVD machine (s)
available on request
-
Our kitchens
are functional and fully equipped, to cater for the maximum people
to be accommodated including fridge, stove, microwave, toaster,
iron/-board, kettle, all cutlery, crockery, cooking utensils. Every
kitchen is for the exclusive use of the guests and not shared.
|
-
Braaigeriewe
-
Faks- en
internetdienste
-
Tuin
-
Alle linne
en handdoeke verskaf
-
Wasgoeddiens
en daaglikseskoonmaak van eenhede
-
Parkering
weg van die straat
-
Swembad
-
Rolstoel-vriendelik
-
Waaier/Verwarmer
in kamers en elektriese komberse in die winter
-
Geen rook in
die kamers nie asb
-
DSTV/Multi-keuse
TV in kamers
-
Alle hoof-kredietkaarte
-
Tee, koffie,
suiker, verromer en beskuitjies
-
Televisie in
sitkamer en hoofslaapkamer (waar van toepassing); DVD-masjien op
aanvraag
-
Ons kombuise
is ten volle toegerus om te voorsien in die behoeftes van die
maksimum gaste - dit sluit in 'n yskas, stoof, mikrogolfoond,
broodrooster, yster, strykplank, ketel, alle messegoed, skottelgoed
en kastrolle. Elke kombuis is vir die uitsluitlike gebruik van die
gaste
|